Kliek op die volgende skakels:
Dagprogram vir Peuters of vir
Kleuters
Buitemuurse aktiwiteite |
|
DAGPROGRAM - Peuters |
6:30 |
Aankoms -
Vryspel binne |
7:45 |
Ontbyt
|
8:00 |
Toiletroetine |
8:30 |
Aanvang
van opvoedkundige program |
|
A.
Môre sê |
|
Godsdiensonderrig |
|
Temabespreking |
|
Wetenskap
/ Wiskunde |
9:00 |
Gerigte
kuns / Perseptuele aktiwiteite |
9:50 |
Opruim en
Toiletroetine |
10:00 |
Ligte
verversing |
10:10 |
Buitespel |
10:50 |
Opruim en
Toiletroetine |
11:00 |
B.
Musiek |
|
Beweging |
|
Persepsie |
|
Verjaarsdagkring |
11:30 |
Tassepak en
handewas |
11:40 |
C. Taalaktiwiteit |
|
Storie /
Versie |
|
|
Einde van
formele skoolprogram |
|
|
12:00 |
Middagete en
Toiletroetine |
12:30 |
Rustyd |
14:00 |
Opstaan en
Toiletroetine |
14:10 |
Vryspel
binne / buite |
14:30 |
Ligte
verversing |
16:15 |
Toiletroetine en handewas |
16:30 |
Ligte
aandete en gereed maak vir vertrek |
18:00 |
Vryspel |
|
|
Let wel:
Toiletroetine wissel na gelang van individuele
behoefte./ Vryspelarea wissel na gelang van
weersomstandighede |
|